Republk

Republk Wholesale 

Lekker T-hemp

Tax excluded. Shipping / tax calculated at checkout.
Die woord “lekker” is die eerste maal reeds in die jaar 1240 opgeteken en het sy herkoms in Middelnederlands. Die woord is aanvanklik afgelei van die die Nederlandse woord leckerheit wat gulsigheid beteken maar sedert die jaar 1350 is dit gebruik vir “smaaklik”. Dit hou ook verband met die woord lecken (om met die tong te lek). Vandag word die woord algemeen gebruik in Suid-Afrika en Nederland om te verwys na iets wat genotlik, smaaklik of aangenaam is.

Other related products