Tax excluded. Shipping / tax calculated at checkout.
‘n Idioom wat beteken dat jy skoon deurmekaar is met verliefdheid. Die woord muisneste is afgelei van die Nederlandse woord “muizenissen” wat afgelei is van die Engelse woord “muse”. Dit verwys weer na “swaarmoedige gedagtes”. Alhoewel die liefde nie swaarmoedig is nie, is dit beslis ernstige gedagtes wat dit vir waarnemers kan laat lyk of ‘n persoon lekker deurmekaar is!