Protea repens, algemeen bekend in Afrikaans as die suikerbossie, is ‘n regop struik wat in die suidelike streke van Suid-Afrika groei. Die spesienaam ‘repens’, wat ‘kruip’ beteken, is misleidend, aangesien Protea repens ‘n regop struik met baie takke is. Hierdie protea word meestal gevind op ‘n hoogtes van 1500 meter bo seespieël. Die blom het die liedje “Suikerbos ek wil jou hê” geïnspireer, wat op Leeukop naby Kaapstad gekomponeer is!
Normal 0 false false false EN-ZA X-NONE X-NONE MicrosoftInternetExplorer4Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.