The term “The Big Five” refers to the five animals that are the most difficult to hunt on foot. However, it is more often used by tourists and tour operators on safari and refers to the most famous animals in Africa. The big five consist of:
Elephant
Black Rhinoceros
African Buffalo
Lion
African Leopard
The challenge is to spot all five animals on safari. How many have you seen?
____________________________
Die term “Die Groot Vyf” verwys na die vyf diere wat die moeilikste is om te jag te voet. Dit word egter meer gereeld gebruik deur toeriste en toer operateurs op safari en verwys na die mees bekende diere in Afrika. Die groot vyf bestaan uit:
Olifant
Swart Renoster
Afrika Buffel
Leeu
Afrika Luiperd
Die uitdaging is om al vyf diere op safari raak te sien. Hoeveel kon jy al besigtig?
Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.
Please register & log in to view prices.